Skip to product information
1 of 8

Nicola Vermeulen

Sny- en Opdien Bord

Sny- en Opdien Bord

Regular price R 550.00
Regular price Sale price R 550.00
Sale Sold out
Quantity

Kook en bedien met styl. 

45cm x 27cm
100% Soliede ’Beech’ hout. 
(’n Duursame hardehout met ’n fyn, digte grein wat minder vog en reuke opneem. Dis sag op messe, hou lank, en gee jou kombuis ’n warm, natuurlike voorkoms.)

Versorgingsinstruksies:
- Moenie in die skottelgoedwasser plaas nie.
Handwas net met ’n sagte lap of spons en louwarm seepwater.

- Vermy om dit in water te week.
Droog dadelik af ná was om skeuring of kromtrek te voorkom.

- Olie gereeld.
Gebruik voedselveilige minerale olie (nie olyfolie nie) om die hout te voed en teen vog te beskerm.

- Bêre op ’n droë plek.
Moenie op ’n klam oppervlak laat lê nie; hou op sy sy vir lugvloei.

- Gebruik albei kante.
Dit help om die oppervlak gelyk te hou en verleng die bord se leeftyd.

View full details