Skip to product information
1 of 8

Nicola Vermeulen

Kleuter Voorskoot

Kleuter Voorskoot

Regular price R 370.00
Regular price Sale price R 370.00
Sale Sold out
Kleur: Limited Edition: Blou strepies
Quantity

Handjies klap, Koekies bak
Nou gekleë vir die taak in n jas was pas.

Laat jou kleuter deel wees van jou kombuis pret en prep, in styl. 
Met verstelbare skouer straps groei hierdie voorskoot saam met jou kind.
Geskik vir 2jr en op.

Gemaak met 100% katoen. 
*Beskikbaar in n blou streep (in beperkte hoeveelhede), asook katoen canvas met jou keuse van Olyf of Poeier Blou sakke. 

View full details